About Us

Wedding & Lifestyle Photographers. Based in Gauteng and Durban. Two Photographers who will capture your day in forever memories! We are passionate about your special moments and your life journey images and will capture that accordingly.

 

For the best photography on your big day, you’ll want a wedding photographers to take artful, beautiful pictures reflecting real emotions and moments, not contrived situations or posed performances. You also need professional photographers that can make your family and guests feel at ease.

 

 

 

Our Reviews:

 Nandie Liebenberg reviewed  — 5 star

· July 11 ·

We can’t say thanks enough for our beautiful wedding photos! We love every photo and can’t believe how amazing the photos are! These photographers have a great eye to capture special moments! You will never get this great quality for the same price anywhere else!* thanks for all the hard work!

 Kentse Thubakgale reviewed  — 5 star

· March 7 ·

When we started planning our wedding we came across Ariste Photographers online and your prompt response to our request gave us confidence in you and we knew we had found the right photographers!! Throughout the planning, our conversations with you, verbal and written, were clear without any sort of hidden details. Thank you for capturing the most precious moments of our lives yet! Your work is just impeccable!

 Camilla Tarryn Reeder reviewed  — 5 star

· June 17 ·

Love my wedding pictures so much . Cant stop looking at them. Really did an amazing job and I couldn’t have asked for anyone better . Thank you for being patient with me on the day and always making us feel comfortable around you . Thanks to you we will forever cherish our wedding day with our beautiful pictures . You guys really put in so much effort and gave it your all .

 Daleen Hurter reviewed — 5 star

· October 17, 2016 ·

Baie baie dankie vir Christa en Chris wat ons spesiale daggie so mooi saam vasgevang het. So profesioneel, hartlik en gemaklik met ons van die begin af gewees. Baie special. xxx Liefde Mnr & Mev Hurter xxx

 Kelly Jacobs reviewed — 5 star

· June 8, 2015 ·

Can’t thank you enough for the beautiful baby pics!!! loved all the unique ideas/outfits and of course your patience. Thank you Christa

 Latisha Govender reviewed — 5 star

· August 7, 2014 ·

Thank you Christa, for the beautiful experience. It was lovely to just be natural and have you capture thoses moments

 Vimla Perumal reviewed  — 5 star

· August 4, 2014 ·

Thank you Christa for doing such an amazing job with my wedding photos.

 Elani Nutt reviewed  — 5 star

· April 2, 2015 ·

Christa en Chris het ons trou fotos gedoen in Maart 2016. Hulle is stunning mense en laat n mens so op jou gemak voel. Ek en my man is absoluut mal oor die fotos en hulle het regtig uit hulle pad gegaan om die fotos so mooi en natuurlik moontlik te maak. Stunning mense, stunning fotograwe en ons sal hulle vir enige iemand aanbeveel. Ek moet ook net noem, as ek hoor wat ander mense betaal vir profesionele fotograwe en dit wat hulle kry, kan ek met alle eerlikheid se, Aristé Photographers is nie duur nie en waarde vir elke sent. Baie dankie Christa en Chris!

 Annetjie Naude reviewed — 5 star

· August 31, 2015 ·

Chris en Crista wat ‘n amazing middag saam met julle. Met julle vriendelikheid en spontaniteit het julle ons vining op ons gemak laat voel, dit het gemaak dat ons almal ook net ons spontane self kon wees. Ons as familie het elke oomblik baie geniet. Dankie dat ons so vining al van die fotos kon sien dit is werklik pragtig, ons is so opgewonde en kan nie wag vir die res wat nog moet kom nie. Nogmaals baie dankie die Naude’s

 Arista du Plessis reviewed  — 5 star

· May 25, 2015 ·

Dankie vir die baie lekker shoot. En die gemaklikheid saam julle. Julle is wonderlik en die fotos tot dusver lyk fantasties. Julle doen wonderlike werk omdat julle dit uit jul hart uit doen. Baie dankie!

 Hantie Jansen reviewed  — 5 star

· February 1, 2016 ·

Wow!! Hoe lekker was ons maternity “shoot” tog nie! Christa en Chris het ons beide so op ons gemak laat voel en ons foto’s lyk asemowend mooi!! Ek sal Ariste Photographers vir enige iemand aanbeveel!! Dankie vir die kreatiwiteit wat julle in die fotos gebring het. Ons love dit!!

 Maggel Webster reviewed — 4 star

· September 19, 2014 ·

Baie dankie vir die mooi fotos, dit wat ek gesien het tot dusver is stunning, vir iemand wat glad nie van fotos hou nie het jy my / ons so gemaklik laat voel en dit ‘n pret ervaring gemaak. Dankie

 Jolanda Moote-Postmus reviewed — 5 star

· June 6, 2014 ·

Baie geluk Christa, hierdie babafotos is die mooistes wat ek nog ooit gesien het!

 Loretta Brits reviewed — 5 star

· January 8, 2015 ·

Christa, jy en jou man, julle het wonderlwerke verrig met ons photoshoot( Bianca se perde shoot / britse family p/shoot/ wedding p/shoot en ander) Ons lyk almal baie mooi en familie en vriende vra: Wie het d amazing fotos geneem?”
Ons kan met trots sê”ARISTA PHOTOGRAPHERS” Julle mag maar!
 Telani Naude reviewed — 5 star

· August 31, 2015 ·

‘n Vreeslike lekker middag vol pret. Dankie vir alles.

 Yolande Meiring reviewed — 5 star

· May 6, 2014 ·

wonderlike stunning mooi verby… so bly ek ken jou…

 Marlene van Rensburg reviewed — 5 star

· September 3, 2015 ·

WIL NET VIR CHRISTA EN CHRIS SE JUL IS DIE BESTE!!!!!!!!!! MET DIE FOTO’S DIE AFGELOPE SATERDAG MET ONS TROUE HET JULLE MEER AS UIT JULLE PAD GEGAAN!!!!!!! CHRIS HET OP ‘N STADIUM PLAT IN DIE GROND GELE OM ‘N GOEIE “ANGLE” TE KRY. LOL. DIT IS WAT EK NOEM “DIE EKSTRA MYL”!!!!!!!!! JULLE HET ONS BAIE GEMAKLIK LAAT VOEL EN JULLE IS ‘N ONGELOOFLIKE “MEAN TEAM”. DIE VOORSMAKIE VAN DIE FOTO’S WAT EK NOU AL GEKRY HET, HET MY ASEM WEGGESLAAN!!!!!!!!!!! (en ek kan maar soms ‘n moeilike “customer” wees)!!!! DANKIE VIR JUL ONGELOOFLIKE GEDULD EN DIE GRAPPE, ONS HET MET TYE VERGEET ONS MAAK MEMORIES VIR ‘N LEEFTYD. EK KAN NIE WAG OM DIE RES TE SIEN NIE!!!!!!!! MAG JULLE NOOOIT OOOOOIT JUL TALENT BEGRAWE NIE. BAIE LIEFDE MARLENE EN CHARL

Image may contain: 2 people, people smiling, wedding