












Russel & Sonelda gaan "JA" sê by die mooie Green Leaves Country and Wedding Venue in Hartbeespoort! Vinnige loer na hul foto sessie.... "Jy maak my glimlag, jy maak my gelukkig, jy laat my veilig voel, jy is my beste vriend, jy's my begin en einde! Ek is baie Lief vir jou!"