

Baie dankie Tannie Christa en Oom Chris ons fotos is pragtig, julle weet regtig wat julle doen. Julle het uit julle pad uit gegaan om so special te laat voel op ons groot dag. Ons het sommer baie lief geraak vir julle ons gaan verseker nog baie shoots en kuiertjies saam met julle in werk. ��