

Chris & Christa, baie dankie vir die pragtige foto's van Lize & Martin se troue, ook vir die gemaklike manier waarop julle die gaste hanteer het en aan elke versoek vir 'n foto voldoen het. Dit was voorwaar 'n plesier om die dag saam met julle te kon deel. Ons sal beslis in die toekoms weer van julle gebruik maak, sou die geleentheid hom voordoen!! Mimmie, bruidsmoeder!!