

Christa, jy en jou man, julle het wonderlwerke verrig met ons photoshoot( Bianca se perde shoot / britse family p/shoot/ wedding p/shoot en ander) Ons lyk almal baie mooi en familie en vriende vra: Wie het d amazing fotos geneem?" Ons kan met trots sê "ARISTE PHOTOGRAPHERS" Julle mag maar!