















"...... Eenkeer in 'n leeftyd ontmoet jy iemand spesiaal. Iemand wat jou hart en siel aanraak. Iemand saam wie jy kan lag en huil. Iemand saam wie jy die res van jou lewe wil deurbring. Net eenkeer in 'n leeftyd ontmoet mens iemand....... ........ soos jy" JC & Chante gaan JA sê in September - ons sien baie uit na jul groot dag!