Hantie
Wow!! Hoe lekker was ons maternity "shoot" tog nie! Christa en Chris het ons beide so op ons gemak laat voel en ons foto's lyk asemowend mooi!! Ek sal Ariste Photographers vir enige iemand aanbeveel!! Dankie vir die kreatiwiteit wat julle in die fotos gebring het. Ons love dit!!