

Christa, baie dankie dat julle die pragtige dag van Jomé en Francois se troue, nog mooier vir ons gemaak het, met fantastiese herinneringe. Julle professionele optrede en vriendelikheid die hele lang dag deur, het alles vir ons net makliker gemaak. Oneindig DANKIE!