
















Francois en Jomé het JA gesê by die mooie River Place Lodge In Centurion. Dit was 'n geseënde en blye dag gewees waar hulle hul beloftes afgelê het. Mag geloof, geluk, liefde en gesondheid besaai wees in jul nuwe lewenspad saam! "In soete soene wil ek my liefde teen jou voorkop skryf lirieke in jou ore fluister en my mooiste woorde my eerlikste gedig loslaat om te wandel op die lug ....."