















Marinda & Bester het JA gesê by die mooie Mooiplaatsie Country Estate - jul lewenspad het een geword..... "soos op 'n kunstenaar se palet, is daar in die lewe een kleur wat alles betekenis en diepte verleen. Dit is die kleur van liefde - my liefde vir jou..." Dis altyd jy, net altyd jy; die een gedagte bly my by soos skadu's onder bome bly, net altyd jy, net altyd jy....